Dear OpenMinders!
We are so looking forward to the next few weeks of preparing for our annual blanket drive! We would love it if you are willing to participate in any way possible!
Our aim is to hand out 300 blankets on the 12th of June and we?ve already been approached by sponsors etc. We will be purchasing the difference in on Saturday the 9th of June 2012, meaning the deadline for financial contributions will be on the 8th of June. Should you have old blankets or duvets, warm clothes, etc. that you would like to give to the fathers of our nation sleeping on the sidewalks of Pretoria, please let us know at info@openminder.org
For financial donations:
OpenMind
Account number: 62202476372
Type: Cheque Account
Branch: FNB Hatfield
FEEDBACK FROM OUR PREVIOUS OUTREACH! (Sorry it?s in Afrikaans, but the heart of it would be lost in translation)
Dinsdag se ervaring was een van ?n Vader liefde. Soos ons die kos uit gedeel het het ek twee dames gesien sit agter swart sake. Ek het hul genader en met hul begin praat. Op eerste slag was die gesprek effens dik en styf. Die een vrou het met my gedeel dat sy gelos is op straat by ?n man wat ons vermoed ?human trafficking? met haar gepleeg het. Sy was mishandel en die man het vir haar gese sy moet haar lyf op straat verkoop om geld te kry om huis toe te gaan. Sy ken glad nie Pretoria nie, en gedeel dat die vrou langs haar haar plek gegee om langs te slaap. Haar woorde was in die begin kras, koud en hard, maar hoe meer ons gesels het hoe meer het sy haar hart se seer ontbloot. Ek het langs hul gaan sit op die sakke en lappe en met hul begin praat oor God, en gevra as hul God ken, en van daar af het ek met hul begin praat van God se liefde en Sy hart teenoor hulle as vrouens. In tussen het die vrou met my gedeel dat haar hart seer was, dat sy bly seer he oor die goed wat aan haar gedoen is, en toe ek en die ander meisies met hul deel oor God se liefde het sy begin snuk en huil. Ons het toe begin bid vir die twee vrouens, dadelik het hulle begin elke word wat ek hard op se oor se en volg in die gebed. Die een dame wat saam ingetree het het beleef dat sy moet intree as gevolg van geestelike oorlog wat oor hulle hang. En toe ons klaar met hul gebid het, het die vrou, Griet (Nie regte naam), my meegedeel dat sy nie meer seer het nie, sy het begin glimlag en gese God is haar prins. Ons het haar daarna verwys na plekke toe wat haar kan help in die area asook popop se huis.
We hope you all have a wonderful week!
Kindest regards,
OpenMind team